Ondersteun Ons

Jou bydraes help ons om die ryk tradisie van Afrikaanse musiek en stories lewendig te hou en verder te versprei.

Hoekom Donasies?

Elke donasie gaan direk na die vervaardiging van nuwe musiek, die instandhouding van ons potgooi-toerusting, en om seker te maak dat ons stories gratis vir almal beskikbaar bly.

  • Nuwe Album Opnames
  • Gemeenskaps-uitreike
  • Bewaring van Erfenis

Skenk Aanlyn

Kies 'n bedrag en ondersteun ons direk via Paystack.

Veilig en vinnig • Alle groot kaarte word aanvaar

Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit beteken die wêreld vir ons.